Groottotale vir 2016
Takkantore van Jehovah se Getuies: 89
Aantal lande wat rapporteer: 240
Aantal gemeentes: 119 485
Wêreldwye Gedenkmaalbywoning: 20 085 142
Gedenkmaalgebruikers regoor die wêreld: 18 013
Verkondigerhoogtepunt in Koninkryksdiens: 8 340 847
Gemiddelde aantal verkondigers per maand: 8 132 358
Persentasie vermeerdering vanaf 2015: 1,8
Aantal gedoop: 264 535
Gemiddelde aantal hulppioniers per maand: 459 393
Gemiddelde aantal pioniers per maand: 1 157 017
Aantal ure in velddiens: 1 983 763 754
Gemiddelde aantal Bybelstudies per maand: 10 115 264
Gedurende die 2016-diensjaar het Jehovah se Getuies meer as R3 miljard daaraan spandeer om spesiale pioniers, sendelinge en reisende opsieners in hulle velddienstoewysings te onderhou. Regoor die wêreld dien altesaam 19 818 geordende bedienaars by die takfasiliteite. Hulle is almal lede van die Wêreldwye Orde van Spesiale Voltydse Dienaars van Jehovah se Getuies.