Kringbyeenkomsprogram vir 2021-2022 met takverteenwoordiger
Versterk jou geloof!
Program vir die oggend- en middagsessies van die kringbyeenkoms met ’n takverteenwoordiger.
Kry die antwoorde op hierdie vrae
Hierdie vrae sal gedurende die program beantwoord word.