DEEL 2
Die begin van Jesus se bediening
‘Kyk, die Lam van God wat sonde wegneem.’ – Johannes 1:29
IN HIERDIE GEDEELTE
HOOFSTUK 13
Leer uit hoe Jesus versoekings weerstaan het
Die feit dat Jesus deur die Duiwel versoek is, bewys twee belangrike feite oor die Duiwel.
HOOFSTUK 14
Jesus begin dissipels maak
Wat het Jesus se eerste ses dissipels daarvan oortuig dat hulle die Messias gevind het?
HOOFSTUK 15
Jesus se eerste wonderwerk
Jesus wys vir sy ma dat hy nou sy hemelse Vader se instruksies gehoorsaam, nie haar instruksies nie.
HOOFSTUK 16
Jesus is ywerig vir ware aanbidding
God se Wet laat mense toe om diere in Jerusalem te koop wat hulle kan offer. Hoekom is Jesus dan kwaad vir die handelaars in die tempel?
HOOFSTUK 18
Jesus word meer, Johannes word minder
Johannes die Doper se dissipels is jaloers, al is Johannes nie jaloers nie.
HOOFSTUK 19
’n Samaritaanse vrou word geleer
Jesus vertel haar iets wat hy nog vir niemand anders vertel het nie.