Uit ons argief
Lees oor mense en gebeure in die moderne geskiedenis van Jehovah se Getuies.
Geskiedkundige oorsig
Ons geskiedenis – Byeenkomste
Leer meer oor die geskiedenis van die groot byeenkomste en streekbyeenkomste van Jehovah se Getuies.
Ons geskiedenis – Teokratiese bouwerk
Vind uit hoekom Jehovah se Getuies duisende geboue regoor die wêreld bou.
Ons geskiedenis – Onderrigting deur rolprente en video’s
Leer meer oor die geskiedenis van hoe Jehovah se Getuies al meer as 100 jaar lank rolprente en video’s maak.
Die goeie nuus word uitgesaai
Hoe het Jehovah se Getuies die WBBR-radiostasie gebruik om die Koninkryksboodskap te versprei?
Ons geskiedenis – Om te kan sing is ’n geskenk, Deel 1
Leer meer oor die geskiedenis van musiek, insluitende om liedjies te sing en die rol wat dit in die aanbidding van Jehovah se Getuies gespeel het.
Ons geskiedenis – Om te kan sing is ’n geskenk, Deel 2
Leer meer oor die verskillende sangboeke wat Jehovah se Getuies oor die afgelope 100 jaar in hulle aanbidding gebruik het.
‘Daar is nog oeswerk wat gedoen moet word’
Daar is meer as 760 000 Getuies van Jehovah wat Bybelwaarheid in Brasilië versprei. Hoe het die predikingswerk in Suid-Amerika begin?
Hoe die eerste Koninkryksaadjies in Portugal gesaai is
Watter probleme moes die vroeë Koninkryksverkondigers in Portugal oorkom?
1870 tot 1918
Openbare toesprake maak die goeie nuus in Ierland bekend
Wat het C. T. Russell oortuig dat die veld daar “gereed is om geoes te word”?
’n Honderd jaar oue bewys van geloof
Vanjaar is die 100ste herdenking van die eerste vertoning van die “Fotodrama”, wat ontwerp is om geloof in die Bybel as die Woord van God op te bou.
Die “Eurekadrama” het baie gehelp om Bybelwaarheid te vind
Hierdie verkorte weergawe van die “Fotodrama van die Skepping” kon in afgesonderde gebiede vertoon word, selfs sonder elektrisiteit.
‘My werk dra vrug tot lof van Jehovah’
Al het Bybelstudente die geskil oor Christelike neutraliteit nie ten volle verstaan gedurende die Eerste Wêreldoorlog nie, het hulle opregtheid goeie resultate gehad.
Hulle het standvastig gebly tydens ’n “uur van beproewing”
Lees hoe die begin van die Eerste Wêreldoorlog in 1914 uiteindelik die neutrale standpunt van die Bybelstudente onder die wêreld se aandag gebring het.
1919 tot 1930
“Met meer ywer en liefde in ons hart as ooit tevore”
Hoe het die Bybelstudente die raad toegepas wat hulle by die byeenkoms in 1922 ontvang het om die ‘Koning en sy koninkryk te adverteer’?
‘Dit was die beste boodskap wat tot nog toe gehoor is’
Teen 1926 het die Bybelstudente, soos Jehovah se Getuies destyds genoem is, radiostasies in vier Kanadese stede gehad.
Dagbreek in die Land van die Opkomende Son
Spesiaal geboude voertuie, wat “Jehu’s” genoem is, het gehelp om die Koninkrykspredikingswerk in Japan te bevorder.
Die ‘onvergeetlike’ het net betyds gekom
Vind uit hoe die nuwe “Skeppingsdrama” die Getuies in Duitsland gehelp het om toetse van geloof gedurende die Tweede Wêreldoorlog te deurstaan.
“Ek was soos ’n skilpad in sy dop”
Laat in 1929 is die wêreldwye ekonomiese stelsel in die Groot Depressie gedompel. Hoe het voltydse predikers gedurende daardie krisis kop bo water gehou?
1931 tot nou
Die Bestuursliggaam beskerm eenheid – Deel 1
Hoe behou die Bestuursliggaam van Jehovah se Getuies ’n sterk band met die broers en susters regoor die wêreld?
Die Bestuursliggaam beskerm eenheid – Deel 2
Hoe het die Bestuursliggaam van Jehovah se Getuies eenheid tussen God se knegte regoor die wêreld bevorder?
Hulle het geestelik sterk gebly gedurende moeilike tye
Die lewe was moeilik vir broers wat in gebiede van Europa gebly het wat deur die Tweede Wêreldoorlog vernietig was. Watter lesse kan ons leer by dié wat gedurende daardie moeilike tyd gelewe het?
Verenig in ’n verdeelde land
Hoe het Jehovah se Getuies in Suid-Afrika apartheid hanteer? En wat leer hierdie deel van hulle geskiedenis ons?
’n Kulturele organisasie wat mense Bybelwaarheid geleer het
Jehovah se Getuies was 50 jaar in Mexiko wetlik geregistreer as ’n burgerlike en kulturele assosiasie. Hoewel ons aanbidding beperk was, kyk hoe Jehovah ons werk aanhou seën het.
‘Geen pad is te ongelyk of te lank nie’
Tydens die laat 1920’s en vroeë 1930’s was ywerige pioniers vasbeslote om die goeie nuus van God se Koninkryk in die uitgestrekte Australiese agterveld te verkondig.
“Wanneer is ons volgende byeenkoms?”
Waarom was ’n klein streekbyeenkoms in Mexikostad in 1932 so merkwaardig?
Die Koning was verheug!
Lees hoe ’n koning in Swaziland Bybelwaarhede waardeer het.
Die Lightbearer neem geestelike lig na Suidoos-Asië
Al was daar teenstand het die groepie pioniers op die Lightbearer dapper Bybelwaarheid verkondig in ’n groot gebied met ’n groot bevolking.
“Koninkryksverkondigers in Brittanje—Word wakker!!”
Daar was tien jaar lank nie ’n noemenswaardige vermeerdering in die getal Koninkryksverkondigers nie! Wat het sake laat verander?
Jehovah se Getuies in Nieu-Seeland – Vreedsame en toegewyde Christene?
Hoekom was die Getuies in die 1940’s as ’n gevaar vir die publiek beskou?
Hulle het hulle beste gegee
Hoe het Jehovah se Getuies hulle mede-aanbidders in Duitsland dadelik gehelp ná die Tweede Wêreldoorlog?
Mense word regoor die wêreld gehelp om te leer lees en skryf
Amptenare in verskillende lande het Jehovah se Getuies geprys vir die werk wat hulle doen om mense te leer lees en skryf.
Hulle dien Jehovah ondanks ekonomiese probleme
Jehovah se Getuies in die Filippyne het volhard ondanks ernstige ekonomiese probleme gedurende die 1970’s en die 1980’s. Kyk hoe hulle voorbeeld ons vandag kan help wanneer ons deur moeilike tye gaan.
Ons geskiedenis – Ons preek in ‘elke taal’
Leer hoe Jehovah se Getuies tegnologie gebruik om gedrukte en digitale lektuur in meer as 1 000 tale beskikbaar te maak.