ONTWAAK! Desember 2012 | Wat het van geduld geword?

In hierdie reeks ondersoek ons noukeurig waarom ongeduld al hoe algemener word en waarom die verskynsel skadelik is.

VOORBLADONDERWERP

Wat het van geduld geword?

Party deskundiges meen dat mense minder geduld het danksy tegnologie. Waarom?

VOORBLADONDERWERP

Ongeduld kan nadelig wees

Ongeduld kan jou meer as net geld kos. Vind uit op watter ses maniere dit jou lewe kan benadeel.

VOORBLADONDERWERP

Hoe om geduldiger te wees

Oorwin ongeduld en die negatiewe gevolge daarvan met vier eenvoudige stappe.

DIE BYBEL SE BESKOUING

Gebruik God vandag natuurrampe om die mensdom te straf?

Baie glo dat God vandag natuurrampe as ’n vorm van straf gebruik, maar watter patroon word in die Bybel gevind?

Die bees met twee wollerige pelse

Die hooglander het ’n dubbele pels, wat hom uniek maak onder al die beesrasse.

’n Woordeboekprojek van 90 jaar

Die 26-delige Assyrian Dictionary beslaan meer as 9 700 bladsye! Dit is ’n sleutel om eertydse Mesopotamië te verstaan.

JONGMENSE VRA

Wat is ’n ware man?

Wat beteken dit om ’n “ware man” te wees, en hoe kan jy een word ten spyte van jou omstandighede?

Die Kaukasus—’n “Berg van tale”

Die Kaukasiese tale verteenwoordig ’n lang geskiedenis, ’n ryk kultuur en ’n groot verskeidenheid etniese groepe.

Die Bybel—’n Boek van akkurate Bybelprofesie—Deel 8

Wat is die Koninkryk waarvoor soveel mense bid, en wat sal die koms daarvan vir jou beteken?

“Moenie dat die bedgoggas byt nie!”

Vind uit hoe om van weeluise ontslae te raak en te voorkom dat hulle terugkeer.

Ons beskou die wêreld

Onderwerpe sluit in: ’n Groen muur dwarsoor Afrika, waarom ons gaap en kankeroorlewendes in die VSA.

Onderwerpindeks vir die Ontwaak! 2012

’n Indeks volgens onderwerpe van al die artikels wat in 2012 in die Ontwaak! gepubliseer is.

Vir gesinsbespreking

Leer hierdie maand van Abraham en wat hy gedoen het om ander welkom te laat voel, asook van Simson en Jehovah se Getuies in Mexiko.