Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Moenie die volgende Ontwaak! misloop nie

Moenie die volgende Ontwaak! misloop nie

Vanaf Januarie 2013 sal die Ontwaak! ’n maklik leesbare teksuitleg en beter kunsontwerp hê. Dit sal ook die volgende nuwe rubrieke bevat: “Hulp vir die gesin”, “Onderhoud”, “Lande en volke” en “Verhale uit die verlede”. *

In die Ontwaak! van Januarie 2013

Hulp vir die gesin—“Hoe om met jou tiener te kommunikeer”

Onderhoud—“’n Biochemikus verduidelik waarom sy in God glo”

Lande en volke—“’n Besoek aan Kameroen”

^ par. 2 Party rubrieke sal nie in elke nommer verskyn nie.