ONTWAAK! Augustus 2014 | Hoe kan mense vrede maak?

Die meeste mense wil graag in vrede met hulle bure lewe, maar slegte gesindhede en gekrenkte gevoelens kan dit moeilik maak. Hoe kan ons ons meningsverskille vreedsaam uit die weg ruim?

VOORBLADONDERWERP

Hoe kan mense vrede maak?

Praktiese beginsels in die Bybel het voormalige vyande gehelp om vrede te maak en selfs vriende te word.

Ons beskou die wêreld

Onderwerpe sluit in: ’n plaasvervanger vir skool- en universiteitshandboeke, ’n “groen” brandstof wat verband hou met sterftes weens lugbesoedeling en ’n Christelike godsdiens waarvan min lidmate die Bybel al gelees het.

HULP VIR DIE GESIN

Hoe om nee te sê

Sê nou jou kind probeer jou oorhaal om van besluit te verander deur te neul of te smeek?

‘Hou die voëls noukeurig dop’

Watter les het Jesus ons geleer toe hy dit gesê het?

’N KYKIE IN DIE GESKIEDENIS

William Whiston

Waarom het “die beroemde geleerde ’n uitgeworpene geword”?

DIE BYBEL SE BESKOUING

Drome wat van God kom

Gebruik God vandag drome om met mense te kommunikeer?

IS DIT ONTWERP?

Die ligabsorberende vlerk van die skoenlapper

Daar is meer by betrokke as net die donker kleur van party skoenlappervlerke.

Nog aanlyn materiaal

Jongmense praat oor ’n gesonde lewenstyl

Is dit vir jou moeilik om reg te eet en te oefen? In hierdie videogreep vertel jongmense wat hulle doen om gesond te bly.

Bybelkaart oor Farao

Het Farao van Egipte dit oorleef toe sy krygsmag by die Rooi See vernietig is?