DIE WAGTORING April 2009

Is Jesus God?

Baie mense beskou die Drie-eenheid as “die sentrale leerstelling van die Christelike godsdiens”. Vind uit wat die Bybel sê.

LEER JOU KINDERS

Joas het Jehovah weens slegte assosiasie verlaat

Wat kan ons by Joas leer oor hoe belangrik dit is om goeie vriende te kies?