Betheltoere
Ons nooi jou hartlik om op toer te kom by ons takkantore, wat gewoonlik Bethel genoem word. Party van ons kantore het ook selfbegeleide uitstallings.
Toere begin weer: In baie lande het ons op 1 Junie 2023 weer met toere by ons takkantore begin. Vir meer inligting, kontak die takkantoor waar jy vir 'n toer wil gaan. Moet asseblief nie die takkantoor besoek as jy positief getoets het vir COVID-19, verkoue- of griepsimptome het nie of onlangs blootgestel is aan iemand wat positief getoets het vir COVID-19 nie.
Mosambiek
Rua da Micaia No. 160
Bairro Triunfo
Costa do Sol
MAPUTO
MOZAMBIQUE
+258 21-450-500
Hoe om daar te kom
Toere
Maandag tot Vrydag
08:00 tot 11:00 en 13:00 tot 15:30
Tydsduur 1 uur
Punte van belang
Hou toesig oor die Bybelonderrigtingswerk van ??? Getuies van Jehovah. Bybellektuur word vertaal in omtrent 20 tale en word na ??? gemeentes regoor die land gestuur. Die toer sluit ’n kort opsomming in van die geskiedenis van Jehovah se Getuies in Mosambiek.