Vinnige feite – Tsjeggiese Republiek
- 10 851 000 – Bevolking
- 16 764 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
- 217 – Gemeentes
- 1 tot 657 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking
NUUSBERIGTE
Een honderd jaar van Die Wagtoring in Tsjeggies
NUUSBERIGTE
Howe in die Tsjeggiese Republiek en Slowakye spreek ons mede-aanbidders vry
Vanaf 1 Mei 2017 tot 8 Januarie 2018 het howe ons broers vrygespreek wat in die verlede krimineel aangekla is omdat hulle weens gewetensbeswaar militêre diens geweier het of aan die predikingswerk deelgeneem het.