Vinnige feite – Maleisië
- 33 200 000 – Bevolking
- 5 645 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
- 119 – Gemeentes
- 1 tot 5 959 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking
UIT ONS ARGIEF
Die Lightbearer neem geestelike lig na Suidoos-Asië
Al was daar teenstand het die groepie pioniers op die Lightbearer dapper Bybelwaarheid verkondig in ’n groot gebied met ’n groot bevolking.