Spring na inhoud

Armenië

 

Jehovah se Getuies in Armenië

  • Jehovah se Getuies​—11 313

  • Gemeentes​—134

  • Bywoningsyfer by die jaarlikse Herdenking van Christus se dood​—25 977

  • Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking​—1 tot 277

  • Bevolking​—3 103 000

2018-02-26

ARMENIË

Armenië erken die reg op gewetensbeswaar — Hoe?

Die geskiedenis van gewetensbeswaar in Armenië wys hoe gunstige beslissings deur die EHMR groot verandering veroorsaak het in hoe die regering gewetensbeswaardes behandel.

2016-09-07

ARMENIË

Die eerste groep Getuies voltooi die program vir alternatiewe burgerlike diens in Armenië

Getuies in Armenië kom hulle verpligting teenoor die regering na op ’n manier wat nie met hulle gewete bots nie en wat die land en sy burgers tot voordeel strek.

2015-02-13

ARMENIË

Armenië implementeer met welslae alternatiewe burgerlike diens

Getuies van Jehovah in die program, hulle medewerkers en direkteure en opsigters lewer kommentaar oor die sukses daarvan.

2014-01-30

ARMENIË

Armenië laat gewetensbeswaardes vry

Hoe het ’n geskiedkundige regsaak uitgeloop op die vrylating van hierdie Getuies?

2013-12-10

ARMENIË

Armenië laat al Jehovah se Getuies uit die tronk vry

Daar is vir die eerste keer sedert 1993 geen Getuies van Jehovah in Armenië in die tronk weens hulle gewetensbesware teen diensplig nie.

2013-11-27

ARMENIË

Armenië stel alternatiewe burgerlike diens in vir gewetensbeswaardes

Dit lyk of Armenië nou die regte erken van dié wat gewetensbesware teen diensplig het. Alternatiewe burgerlike diens is aan etlike Getuies van Jehovah toegestaan.

2013-06-28

ARMENIË

Armenië beveel om skadevergoeding te betaal aan 17 Getuies van Jehovah

Op 27 November 2012 het die Europese Hof van Menseregte beslis dat die regering van Armenië 112 000 euro as skadevergoeding en vir regskoste moet betaal aan 17 gewetensbeswaardes weens menseregteskendings.