Spring na inhoud

Broer Sergei Koeznetsof

5 MEI 2022 | BYGEWERK: 26 DESEMBER 2022
RUSLAND

JONGSTE NUUS – BROER SKULDIG BEVIND | Jehovah versterk Sergei Koeznetsof

JONGSTE NUUS – BROER SKULDIG BEVIND | Jehovah versterk Sergei Koeznetsof

Op 22 Desember 2022 het die Wjazemski-distrikshof van die Chabarowsk-gebied broer Sergei Koeznetsof skuldig bevind en hom ’n opgeskorte tronkvonnis van twee jaar en vyf maande gegee. Hy hoef nie op hierdie stadium tronk toe te gaan nie.

Tydlyn

  1. 3 September 2020

    FSB-beamptes deursoek Sergei se huis. ’n Bybel, elektroniese toestelle, USB-stokkies en publikasies word gekonfiskeer

  2. 2 April 2021

    Word op lys van terroriste geplaas. Bankrekeninge word gevries

  3. 9 November 2021

    Kriminele verhoor begin

Profiel

Ons is oortuig dat Jehovah aan al die broers en susters in Rusland en die Krim krag sal gee terwyl hulle ter wille van sy naam volhard. – Openbaring 2:3.